Die voor-en nadele van die gebruik van tabletrekenaars is die klas . is dit n goei ding of slegte ding . voordele van die gebruik asook die nadele . moet dit gebruik word in die skool of nie
Voordele
* Kinders kan vinniger navorsing doen.
* Handboeke kan van die internet afgelaai word.
* Bespaar papier.
* Visuele stimulasie.
* Skoolwerk word soos 'n speletjie.
* Duisende opvoedkundige toepassings om kinders met hul skoolwerk te help.
Nadele
* Te veel blootstelling aan tegnologie be?nvloed kinders se slaappatrone.
* Maak hulle lui omdat inligting maklik verkry word.
* Be?nvloed skryfvaardighede.
* Sosiale vaardighede word geknou omdat hulle nie met ander praat nie.
* Al hoe meer is oorgewig weens baie tyd voor die TV en rekenaars.
* Christelike Volkseie leerplanne kom in gedrang en word met volksvreemde planne vervang.
Yes it will give learners more help and they will also learn how the technology is developing
4,776 views
Usually answered in minutes!
×